Positive SSL EV
Faith
Posted in

Paasfees – Easter in Afrikaans


Paasfees – Easter in Afrikaans

Dit is belangrik om te onthout dat alhoewel Paasfees by die kruisiging begin, dit by die opstanding en  oorwinning oor die sonde en dood eindig.  Dit is in Jesus se opstanding waarin ons redding is.

Die prys wat hy vir my en jou sonde betaal het, is presies dieselfde as wat hy vir enige iemand anders se sonde betaal het.  Elke laaste drupel van Sy bloed, Sy lewe.  Hierin het God sy liefde vir ons bewys.

As jy ooit wonder of God jou kan vergewe, onthou dat geen sonde in jou lewe groter is as die prys wat Hy betaal het nie.

‘n Geseënde Paasfees aan ‘n ieder en elk.

Die video is nie ‘n woord vir woord aanhaling van die Bybel nie, maar eerder ‘n vertelling van die gebeure.  Ek het egter die skrifgedeeltes wat ek gebruik het genoem.

 

It is important to remember that even though Easter starts with the crucifixion, it ends with the resurrection and victory over sin and death.  It is in His resurrection that our salvation is established.

The price that He paid for your sin and mine is exactly the same as what He paid for anyone else’s sin.  Every last drop of His blood, His life.  This is how God proved His love for us.

If you ever wonder whether God can forgive you, remember that no sin that you have committed is bigger than the price He has paid.

A blessed Easter to one and all.

The video is not an exact quotation of Scripture but rather the retelling of the story as told by mostly Matthew.  I have listed all Scripture that is referenced.

John 1:1-4

Isaiah 9:6

John 10:10-11

Matthew 26:57-59, 63-64, 65-68, 74-75

Matthew 27:1-2,21, 24-25, 27-31, 33-34, 35, 37, 38, 45-46

John 19:30

Matthew 27:50-53, 54, 57-60, 62-66

Matthew 28:1-3, 5-7, 17-19, 20

1 John 5:11-13

The Lord’s prayer  Matthew 6:9-13

Join the conversation

SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Doodlebug Club